
Die hoewe is gelëe tussen twee paaie. Die wit kol was 'n skaapkraal wat nie meer bestaan nie. Links, onder in die hoek is die huis sigbaar. Soos u kan sien is die blok langs die huis 'n effense koppie met bome. Die res van die hoewe is oop vir weiding.

Die tuin is baie boomryk. Die wendy huisie, wat omskep is in 'n kamer en 'n apparte kombuis kan tussen die bome gesien word.
Die tuin is baie privaat, netjies en gevestig
Die Noordelike aansig van die huis met die stoep wat na die voortuin lei.
**************************

Die tuin is baie boomryk. Die wendy huisie, wat omskep is in 'n kamer en 'n apparte kombuis kan tussen die bome gesien word.
Die tuin is baie privaat, netjies en gevestig

No comments:
Post a Comment